JOIN OUR MAILING LIST


Geagte ouers

Dit is gereelde nuus dat ons regering nie tuisskool wil toelaat nie, maar daar is reeds duisende wat dit al vir baie jare doen. Dit is tot u en ons voordeel dat Die Departement van Onderwys nog steeds toelaat dat ouers hul kinders as tuisskool studente registreer. Ons sal die dokument met registrasie vir u stuur.

Hoe werk ons tuiskool stelsel?

Die ouer moet die normale CAPS goedgekeurde boeke aankoop soos voorgeskryf deur Departement Onderwys en ons sal vir u die lys stuur. u Kan dit self aankoop of bestel by ons verskaffer, wat dit tot by u per koerier sal stuur.

Ons verskaf alle riglyne en roosters per week, termyn en vir die jaar plus take, toetse en memorandums waar nodig. Ons onderwysers merk alle take, toetse en eksamens.

Graad 12 leerders moet hul eksamens of by die sentrums goedgekeur deur die eksamen raad, SACAI, of by n kommesaris van ede doen.

Ons sal deurentyd ook aanbevelings aan ouers deurgee tov alle studie opsies soos “e-learning” wat kan help om punte te verbeterTuisskool in Afrikaans - Kontak Francois, Monique of Venessa 0861 26 8883 of 072 6299705

Epos: francois@advancedcollege.co.za

 

Homeschooling English - Contact Francois, Monique of Venessa 0861 26 8883 of 072 6299705

Email: francois@advancedcollege.co.za (Downlaod Registration)

Dear Parents

It is often in the news that our Government does not like “Home Schooling” but they still allow us and parents to register children as “Home school students”. We will send you these documents when you register with us.

How does our system work?

Our SBA’s (Student Based Assessments) are based on the standard CAPS curriculum as prescribed by The Department of Education. These SBA’s are sent to you and the student giving all a weekly, monthly and per term schedule on work to be done on each subject.

Parents need to purchase the prescribed CAPS text books and if they wish, the Teachers study Guide. You may buy it yourselves or order it form our supplier who will have it delivered to you via courier. We will send you the list after registration.

Grade 12 students must write exams at registered SACAI exam centers for finals and other at a Commissioner of Oath.  All other grades’ tests, exams and assignments are marked by our teachers.

We encourage parents to also register for e-learning as this assist the students as well.

 

 

 





Back Back to top