ADVANCED COLLEGE BEAUFORT WES

Birdstraat 80, Beaufort Wes, 6970 (Oorkant die Fietswinkel - Tim Ellis) Tel 063 580 2784 & 072 6299705

Registreer nou vir 2024!!

Grade 1 tot 12 Christelik gebasseerde studie sentrum vir tuisskool studente

Afrikaans & Engels – Grade 1 tot 12

In die standaard Suid Afrikaanse CAPS Curriculum (Met CAPS Boeke – selfstudie met Onderwyser hulp) of IEB (Aanlyn), albei met die standaard UMALUSI NSC Gr 12 Sertifikaat.

OF die Engelse British Cambridge Curriculum (Aanlyn)

Wat bied ons vir studente aan?

1.      n Veilige, rustige en ontspannende studie omgewing.   

2.      Een tot een hulp deur ons Onderwyser/s

3.      Studente wat nie skool kon voltooi nie om verskeie redes, kan weer by   ons begin en enige grade voltooi.

4.      Studente wat hul gr 12 punte wil verbeter, kan die vakke by ons oorskryf (Vanaf 2024).

6.      Ook vir studente wat reeds besluit het op n loopbaan in professionele sport soos Rugby, Golf, Swem, Tennis of enige ander sport of rigting kan ook FLEXI skool by ons doen. Dus FLEXI skool waar hul die skedule en kompetisies volg in hul sport en studeer wanneer hulle wil.

8. Ons onderwysers sal studente se vordering daagliks monitor en ouers op hoogte hou van hul kinders se vordering.

Aanlyn studente moet hul eie skootrekenaars of tablette verskaf

Epos: bwest@advancedcollege.co.za

Tel: 0726299705 of 0635802784

Fooie

Registrasie Fooi (Nie terugbetaalbaar) Betaalbaar met registrasie.Handboeke is uitgesluit, ouers sal verantwoordelik wees vir die aan koop van die handboeke. SACAI fooie is betaalbaar voor of op 28 Februarie 2024.

  • Graad R – Graad 3                  -               R1 100
    • Graad 4 – Graad 9          -               R1 650
  • Graad 10                               -               R2200 + Sacai  Registrasie: R285 per student.
  • Graad 11                               -               R2200 + Sacai Registrasie: R285 per student
  • Graad 12                               -               R2200 + Sacai Registrasie: R450
  • Graad 12 SACAI eksamenfooie R1150 per vak betaalbaar teen einde Februarie 2024
  • Eksamen Sentrum fooi betaalbaat teen einde Junie 2024 R550 per vak
  • NB: Fooie onderhewig aan veranderinge deur SACAI

Fooi per maand:  betaalbaar maandeliks vooruit oor 12 maande vanaf 31 Desember 2024 (Maandelikse fooie word vooruit betaal aan die einde van die maand vir die volgende maand)

  • Graad RR – Graad 3           -               R650 per Maand
  • Graad 4 – Graad 7               -              R850 per Maand
  • Graad 8 – Graad 12            -              R1550 per Maand

Fees:

 

  1. Enrolment Fee (Non – refundable) -we require the enrolment fee with registration. January’s school fee should be paid upfront by 30 December 2019. Handbooks are not included, Parents will be liable to purchase the handbooks. 

 

Grade

Enrolment Fee

R – 3

4 – 9

R1100

R1650

10

R2200 (Payable with registration)+

SACAI registration fee – R285 per student

11

R2200 (Payable with registration)+

SACAI registration fee – R285 per student

12

R2200 (Payable with registration)+

SACAI registraion fee – R450 per student

SACAI exam fee R1150 per subject payable by end February 2024.

SACAI exam sentre fee payable by end June 2024 – R550 per subject.

NB: SACAI fees subject to changes by SACAI.

 

  1. Fee per month payable monthly in advance over 12 months from 30 DECEMBER 2023

 

Grade

 

RR - 3

Fee per month: -    

 

R650

 

4 – 7

R850

8 – 12

R1550

 

 

 

 

Back Back to top